Die Suid-Afrikaanse verlede word in hierdie boek as tema vir n roman gebruik, en die toneel is die Roggeveld, n streek wat tot dusver min aandag in die Suid-Afrikaanse letterkunde ontvang het.In die verhaal van vier generasies van n enkele blankeMoreDie Suid-Afrikaanse verlede word in hierdie boek as tema vir n roman gebruik, en die toneel is die Roggeveld, n streek wat tot dusver min aandag in die Suid-Afrikaanse letterkunde ontvang het.In die verhaal van vier generasies van n enkele blanke boeregesin oor n tydperk van bykans n honderd jaar word die wese van die omwenteling weergegee wat in die loop van die 19e eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-sameleweing voltrek is.